top of page
Blue Shapes

Riversdal LAB - Blog Plasings

Writer's picture: riversdallabriversdallab

Welkom by Riversdal LAB se nuwe maandelikse blog plasings. Ons is baie trots om nou ook `n aanlyn diens te kan lewer.


Graag wil ons eerstens beter kommunikasie met ons kliënte bewerkstellig met die inligting oor ons dienste en uitslae.


Gebruik asseblief die "Live Chat" opsie en kommunikeer direk met ons.


Plasings sal kort en aktueel wees en betrekking hê op die dienste wat ons lewer.



Somer maande gaan alltyd gepaard met hoë somatiese en bakterieë tellings.


Ons eerste blog plasing gedurende Desember bespreek ons Somatiese Tellings en al die faktore wat `n rol speel.


Volg ons gerus vir meer oor ons toetse. Almal se insette en komentaar is welkom.


Vriendelike groete


Riversdal LAB Span - Hardus, Emma & Rosina

Comments


  • Whatsapp
  • Facebook
  • Instagram
bottom of page