
_edited.png)
Voer / Blare & Grond Chemies
Chemiese toetse word op voer, blare en grond. Neem 10 - 14 werksdae om te voltooi. Monsters word by ons afgegee en ons hanteer die verpakking (Regte hoeveelhede & verkoeling) asook die vervoer. reëlings.
_edited.png)
Daar is `n groot verskeidenheid chemiese water toetse. Die regte opsie moet gekies word. Die uitslae is ook moeilik om te interpeteer. Daarom skakel ons gereeld met die kundiges by elke laboratorium om kliente se vrae te beantwoord.

NviroTek Mikro & Chemies
Bemlab doen `n groot verskeidenheid chemiese en mikrobiologiese water toetse. Dit sluit in toetse vir drinkwater (Potable Basic), besproeiing, boorgat water & water akkreditasie (GLOBALG.A.P ) vir die uitvoer bedryf.
Sien ook Bemlab Se pryslys vir water toete.
_edited.png)
Bemlab toets ook uitskot water vanaf fabrieke en rioolwater vanaf water suiwerings aanlegte. As u besorg is oor besoedeling van riviere deur munispaliteite of fabrieke.