
Riversdal LAB
Chemiese toetse word gedoen in konsultasie met moderne geakrediteurde laboratoriums. Ons beskik oor rekening vasiliteite en ons kliente hoef geen vorms te voltooi. Monsters word by ons afgegee en ons hanteer die proses verder. Ons hou kliente op hoogte van die vordering en met die verdere interpretasie van die toetse.
_edited_edited_edited.png)
WATER CHEMIES

Water Chemies
Chemiese toetse word gedoen in konsultasie met moderne geakrediteurde laboratoriums. Toetse neem 10 - 14 werksdae om te voltooi. Monsters word by ons afgegee en ons hanteer die verpakking (Regte hoeveelhede & verkoeling) asook die vervoer. reëlings.
Minimum Water Monster - 1 L
Toetse Neem : 10 - 14 Dae

Daar is `n groot verskeidenheid chemiese water toetse. Die regte opsie moet gekies word. Die uitslae is ook moeilik om te interpeteer. Daarom skakel ons gereeld met die kundiges by ander laboratorium om kliente se vrae te beantwoord.
BEMLAB WATER CHEMIES
_edited.png)
Bemlab doen `n groot verskeidenheid chemiese en mikrobiologiese water toetse. Dit sluit in toetse vir drinkwater (Potable Basic), besproeiing, boorgat water & water akkreditasie (GLOBALG.A.P ) vir die uitvoer bedryf.
Minimum Water Monster - 1 L
Toetse Neem : 10 - 14 Dae
Bemlab toets ook uitskot water vanaf fabrieke en rioolwater vanaf water suiwerings aanlegte. As u besorg is oor besoedeling van riviere deur munispaliteite of fabrieke.